LISE VRA: Geestesgesondheid is veronderstel om belangrik te wees. Hoekom? En wat presies is geestesgesondheid?

LOUIS ANTWOORD: Daar is geen verskil tussen die manier waarop ‘n mens na geestesgesondheid en fisiese gesondheid kyk nie. As jy siek is (bv griep of kanker het), het dit 'n uitwerking op jou gemoed, jou sosiale lewe en jou werk.

LISE VRA: Jy sien geweldig baie mense in praktyk wie se verhoudings op die rotse is, en sệ altyd die hoofrede is kommunikasie. Wat sou jy noem as hoofredes waarom mense so sukkel om te kommunikeer?

LOUIS ANTWOORD: Omdat dit so eenvoudig klink, dink meeste van ons dat kommunikasie vanselfsprekend is, en voel ons...

LISE VRA: Ek hoor en lees deesdae gereeld van kinders wat geboelie word. Is dit regtig so ernstig, of is dit maar net die “in” ding om oor te praat?

LOUIS ANTWOORD: Nee, dit is baie ernstig, en selfs ernstiger as wat ‘n mens besef. Die jongste navorsing toon dat kinders tussen Graad 4 en Graad 6 die hoogste boeliesyfer ter wêreld het, en dat die lae slaagsyfer direk daarmee te doen het.

LISE VRA: Ons almal leef daagliks saam met geweld in ons land. Dié van ons wat dit nie eerstehands ervaar nie, lees daarvan in die koerant en hoor en sien dit oor die radio en op televisie. Dit moet tog ‘n effek op die meeste mense hệ?

LOUIS ANTWOORD: Absoluut. Suid-Afrika het een van die hoogste geweldsmisdaadsyfers ter wêreld, en die misdaadberigte...

LISE VRA: Jy het al gesê dat mishandeling onder alle geslagte en ouderdomme voorkom. Hoekom is dit belangrik om verbale en fisiese (of emosionele) mishandeling van mekaar te skei? Verbale mishandeling is sekerlik minder gevaarlik as fisiese mishandeling?

LOUIS ANTWOORD: Dit is verstaanbaar dat mense so sal dink, maar...

LISE VRA: Tydens die Oscar Pistorius-saak was fisiese mishandeling van vroue weer ‘n besprekingspunt in die media. Hoekom is daar so baie mans wat vroue mishandel?

LOUIS ANTWOORD: Kan ek net eers noem dat mishandeling onder alle geslagte en ouderdomme voorkom. Mans word dus ook fisies en/of verbaal mishandel.

Kom luister hoekom Louis dink dat angs die siekte van ons tyd is.

Kom luister na Braam Beetge se mening oor AGHS (ADHD).

Kom luister na Johannes se opinie oor AGHS (ADHD).

Kom luister na Louis se opinie oor AGHS.