Kontak
Het jy ‘n vraag vir ‘n professionele persoon? Stuur jou vraag hier en iemand sal so gou moontlik na jou toe terug kom. Hierdie is ‘n diens wat ons verniet aanbied aan die Suid-Afrikaanse publiek. Alle briewe word as vertroulik hanteer.
Alle inligting wat jy hier invul, asook jou epos adres sal net vir ons oë wees!
In geval van nood skakel een van die noodnommers
In geval van nood skakel een van die volgende noodnommers:
SADAGHierdie organisasie het 'n kragtige span psigiaters, sielkundiges en algemene praktisyns. Indien u na ure hulp benodig Kontak hul tolvrye 24-uur-hulplyn by | CHILDLINECHILDLINE is 'n gratis 24-uur berading diens vir kinders en jong mense en hul gesinne wat slagoffers is van geweld. In geval van nood kontak hul 24-uur tolvrye hulplyn by | GOODHOPEGood Hope Sielkundige Diens word vanaf die Stellenbosch staatshospitaal bedryf en asook van die TC Newman-hospitaal in die Paarl, hul bied terapie en berading aan individue en gesinne. Kontak hul by 021 887 7913 |