Image is not available

Nuwe terapeutiese depressiegroep begin Maandag 15 Julie 2019 18:00 – 20:00.
Kontak ons vir kostes en om jou
plek te bespreek.
Net 12 persone per groep.

Image is not available

Depressie is ‘n term wat gebruik word vir ‘n gemoed (gevoel) wat so aangetas is dat persone wat daarmee saamleef, sukkel om normaal te funksioneer. Depressie kom in verskillende vorms voor, maar die mees algemene en bekendste vorm staan bekend as major depressie.
Lees meer

Image is not available
Sien ‘n sielkundige

Wil jy graag in persoon, enige van die sielkundiges sien, wat advies bied op
die radioprogram Wie is ek?
(RSG Vrydae 11:30)
Maak 'n afspraak

Image is not available

Daar is geen verskil tussen die manier waarop ‘n mens na geestesgesondheid en fisiese gesondheid kyk nie. As jy siek is (bv griep of kanker het), het dit 'n uitwerking op jou gemoed, jou sosiale lewe en jou werk. Presies dieselfde met geestesgesondheid.

Lees meer

Image is not available

‘n Paniekaanval is ‘n skielike, oorweldigende gevoel van akute angs. So ‘n episode voel soos 'n ramp en gaan gewoonlik gepaard met simptome soos onreëlmatige of vinnige hartkloppings, kortasemigheid en borspyn.

Lees meer

Play
Goeie kommunikasie

Lise: Jy sien geweldig baie mense in praktyk
wie se verhoudings op die rotse is,
en sệ altyd die hoofrede is kommunikasie. Wat sou jy noem as hoofredes waarom mense so sukkel om te kommunikeer?
LOUIS: Omdat dit so eenvoudig klink...
Lees meer

Image is not available

AGHS is ‘n probleem wat kinders se ontwikkeling benadeel. Die kern van die probleem is dat die kind se aandag maklik afgelei word of dat oormatig hiperaktiewe gedrag hom of haar verhinder om op ‘n taak te konsentreer.
Wat is AGHS (ADHD)?

Image is not available

LISE VRA: Jy sien geweldig baie mense in praktyk wie se verhoudings op die rotse is, en
sê altyd die hoofrede is kommunikasie. Wat

sou jy noem as hoofredes waarom mense...
Lees meer

Image is not available

Kleptomanie is ‘n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het nie. Dit verskil van “gewone” diefstal, wat gemotiveer word deur die waarde wat die gesteelde items vir die dief inhou.

Lees meer

previous arrowprevious arrow
next arrownext arrow
PlayPause
Slider

Ontmoet ons kenners

Een uit elke vyf Suid-Afrikaners is gediagnoseer met een of ander sielkundige toestand. Om die eise van die lewe met groter sukses aan te pak is noodsaaklik; daarom is dit vir die gespesialiseerde kenners van Wie is ek? belangrik om die breër publiek met die relevante inligting en kennis te bewapen. Ongeag die toestand waaronder iemand gebuk gaan – trauma, depressie, selfveroordeling, gewigsprobleme, familiekrisisse, verslawing, noem maar op – ons staan enige persoon by: van kinders en tieners tot by volwassenes; in groepsverband en individueel.
Lees meer oor ons span

Image is not available
Image is not available
Image is not available

LOUIS

JOHANNES

Image is not available

LISE

Image is not available
Image is not available

CHRISTINE

ANTON

KARIN

Slider

Vra ons span

Vra gerus vir die wie is ek?-span deur op die onderstaande skakel te druk. Jou vraag sal so gou as moontlik beantwoord word of maak gerus 'n afspraak by ons praktyk.

Vra die wie is ek?-span

Facebook

Dankie Tokara

Wie is ek bedank hiermee die bestuur en personeel van Tokara te Stellenbosch vir die beskikbaarstelling van hulle geriewe vir die opneem van al ons beeldmateriaal.

Link na Tokara se webtuiste

{ kontak ons}


Adres:

15 Dennerand
Dalsig
Stellenbosch
Wes-Kaap
Koördinate-33.948535,18.857897
Telefoon nommer : +27 21 883 3272

epos ons

beard club